Werk In Afrikaans

Werk In Afrikaans Beste Plekkie om werk te kry

15/09/2025
01/05/2025

πŸ”§ Werksgeleentheid: Gekwalifiseerde Loodgieter πŸ”§
Ons is op soek na β€˜n gekwalifiseerde loodgieter met β€˜n geldige bestuurderslisensie om by ons groeiende span aan te sluit. Die ideale kandidaat moet ervaring hΓͺ met loodgieterinstallasies, herstelwerk en algemene instandhouding. Ervaring in onderhoudswerk sal β€˜n voordeel wees.
Vereistes:
βœ… Gekwalifiseerde loodgieter met toepaslike sertifikate
βœ… Geldige bestuurderslisensie (verpligtend)
βœ… Ervaring met loodgieter herstelwerk, installasies en instandhouding (voordelig)
βœ… Moet onafhanklik en in β€˜n span kan werk
βœ… Sterk probleemoplossingsvaardighede en aandag aan detail
βœ… Betroubaar en stiptelik met β€˜n goeie werksetiek
Wat Ons Bied:
πŸ’° Salaris: R7,500 – R10,000 per maand (afhangend van ondervinding)
πŸ“ˆ Groeigeleenthede – potensiaal vir loopbaanontwikkeling en uitbreiding
πŸ”§ β€˜n Dinamiese werksomgewing met opwindende projekte
As jy aan die bogenoemde vereistes voldoen en deel wil wees van β€˜n groeiende maatskappy, stuur jou CV en kwalifikasies na [email protected]

Hi almal. Hier is n bitter belangrike aankondiging.Moenie moet verloor en opgee nie! Volg die links, like share, julle s...
12/10/2024

Hi almal. Hier is n bitter belangrike aankondiging.
Moenie moet verloor en opgee nie! Volg die links, like share, julle sal nie dit berou nie

Check out AndreGouws’s video.

Ons eerste klomp poste!
07/07/2024

Ons eerste klomp poste!

Oggend boodskap
27/06/2024

Oggend boodskap

Watch, follow, and discover more trending content.

Address

Pretoria
0082

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Werk In Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Werk In Afrikaans:

Share