06/02/2017
Faerie Glen. Huishulp / nanny met ondervinding (veral met babas sal 'n voordeel wees) wat einde Maart kan begin met opleiding, en einde April voltyds kan begin. Graad 12, moet verkieslik 30+ jaar wees en goeie verwysings hê. Vaste salaris en moontlikheid van inwoon. Epos CV + afskrif van ID dokument na [email protected]