Die Skarrelhuis CBD - Verbindingsbrug tussen Werksoekers en Werkgewers
Die Skarrelhuis Grootbrakrivier se Suksesverhaal
Die Skarrelhuis Grootbrakrivier het ontstaan as 'n gesamentlike poging van die Mosselbaai Munisialiteit, Raadslid Wyk 4, Wyk 4 Wykkomitee, die Groot-Brakrivier Besigheidsforum, die Groot-Brakrivier Belastingbetalersvereniging, Sedert sy bekendstelling op 3 Oktober 2022 het dit '
n beduidende impak op die gemeenskap gehad. Die volgende fase van die werksprojek was die stigting van `n NWO(Nie Winsgewende Organisasie ) by name “Skarrelhuis Mossel Bay Job Seeker Centre” waaronder nog 4 Skarrelhuisies ontstaan het middel Maart 2024
Die Skarrelhuis CBD - 'n Bron van Geleenthede
Geleë te 89 Montagustraat, Mosselbaai, bied Die Skarrelhuis SSK 'n gestruktureerde benadering vir werksoekers om geskikte werkgeleenthede te vind en vir werkgewers om toegang tot gekwalifiseerde werkers te verkry. Sluit Aan en Dra By tot Gemeenskapsbemagtiging
Sluit aan by Die Skarrelhuis CBD en dra by tot gemeenskapsbemagtiging en ekonomiese groei in Mosselbaai. Kontak Ons
Kontak ons gerus via Whatsapp by 067 748 4261 vir verdere navrae of om aansluiting te vind by Die Skarrelhuis CBD. The Skarrelhuis Central Business District - Connection bridge between Work Seekers and Employers
The Skarrelhuis Grootbrak River's Success Story
The Skarrelhuis Grootbrakrivier originated as a joint effort of the Mossel Bay Municipality, Councilor Ward 4, Ward 4 Ward Committee, the Groot-Brakrivier Business Forum, the Groot-Brakrivier Taxpayers Association, Since its launch on 3 October 2022 it has had a significant impact on community. The next phase of the work project was the establishment of an NPO (Non-Profit Organisation) named "Skarrelhuis Mossel Bay Job Seeker Centre" under which 4 more Skarrelhuisies emerged in mid-March 2024
The Skarrelhuis Central Business District - A Source of Opportunities
Located at 89 Montagu Street, Mossel Bay, The Skarrelhuis CBD offers a structured approach for work seekers to find suitable work opportunities and for employers to access qualified workers. Join and Contribute to Community Empowerment
Join The Skarrelhuis CBD and contribute to community empowerment and economic growth in Mossel Bay. Contact Us
Feel free to contact us via Whatsapp on 067 748 4261 for further inquiries or to find a connection at The Skarrelhuis CBD.