WerfNet.

Call Directions Website Contact the business

WerfNet. WerfNet is jou vennoot vir goeie werwing. Besoek www.werfnet.co.za

Is jy gereed vir jou volgende uitdaging in IT? 💻WerfNet het ʼn geleentheid vir ʼn IT-ingenieur in Midrand. Kyk of jou erva...
20/10/2026

Is jy gereed vir jou volgende uitdaging in IT? 💻

WerfNet het ʼn geleentheid vir ʼn IT-ingenieur in Midrand. Kyk of jou ervaring en vaardighede by dié pos pas en neem die volgende stap in jou loopbaan.

📍 Midrand

Klik hier om aansoek te doen: https://f.mtr.cool/2r0ge3z8nv

KI verander nie of jy mense nodig het nie. Dit verander wié jy nodig het. Hoe moet werkgewers vandag anders dink oor aan...
20/10/2026

KI verander nie of jy mense nodig het nie. Dit verander wié jy nodig het.

Hoe moet werkgewers vandag anders dink oor aanstellings?

Lees hier om meer te leer oor die nuwe realiteit van werwing en kunsmatige intelligensie:

Dané Visser, direkteur van WerfNet, verduidelik hoe werkgewers proaktief kan aanstel vir die beroepe van die toekoms.

Die regte ingenieur bring meer as tegniese kennis. Hulle bring nuwe idees, nuwe energie en nuwe moontlikhede na jou onde...
16/10/2026

Die regte ingenieur bring meer as tegniese kennis. Hulle bring nuwe idees, nuwe energie en nuwe moontlikhede na jou onderneming.

WerfNet se spesialiswerwers werf binne die ingenieursbedryf en help jou om die regte tegniese vaardighede vir jou span te vind. Jy fokus op jou besigheid, ons help jou om die mense te kry wat dit vorentoe neem!

Werf met ’n plan; werf met WerfNet!

www.werfnet.co.za

Moenie net ons woord daarvoor vat nie: Van professionele diens en kwaliteit-kandidate tot ʼn soomlose werwingsproses, hié...
15/10/2026

Moenie net ons woord daarvoor vat nie: Van professionele diens en kwaliteit-kandidate tot ʼn soomlose werwingsproses, hiér is wat ons kliënte van hulle ervaring met WerfNet sê.

Werf met ʼn plan; werf met WerfNet!

www.werfnet.co.za

Die regte IT-spesialis is meer as net ’n indrukwekkende CV. WerfNet se spesialiswerwers werf binne die IT-bedryf en vers...
13/10/2026

Die regte IT-spesialis is meer as net ’n indrukwekkende CV. WerfNet se spesialiswerwers werf binne die IT-bedryf en verstaan die vaardighede, rolle en kundigheid wat jy nodig het. Van ontwikkelaars en datakenners tot kuberveiligheid en infrastruktuur.

Werf met ’n plan; werf met WerfNet!

www.werfnet.co.za

WerfNet help jou om doelgerig te werf en bied ’n waarborg van drie maande op plasings. Vermy die kopseer van ʼn verkeerde...
09/10/2026

WerfNet help jou om doelgerig te werf en bied ’n waarborg van drie maande op plasings. Vermy die kopseer van ʼn verkeerde aanstelling en laat WerfNet die regte kandidaat vir jou onderneming kies!

Werf met ’n plan; werf met WerfNet!

https://werfnet.co.za/

Moenie net ons woord daarvoor vat nie: Van professionele diens en kwaliteit-kandidate tot ʼn soomlose werwingsproses, hié...
07/10/2026

Moenie net ons woord daarvoor vat nie: Van professionele diens en kwaliteit-kandidate tot ʼn soomlose werwingsproses, hiér is wat ons kliënte van hulle ervaring met WerfNet sê.

Werf met ʼn plan; werf met WerfNet!

’n Goeie dag op die baan saam met Crisp Fibre ⛳WerfNet is trots om vanjaar as borg deel van Crisp Fibre se gholfdag te k...
05/10/2026

’n Goeie dag op die baan saam met Crisp Fibre ⛳

WerfNet is trots om vanjaar as borg deel van Crisp Fibre se gholfdag te kon wees.

Dit was ’n waardevolle geleentheid om met verskeie ondernemings, vennote en ander rolspelers te verbind, gesprekke te voer en verhoudings te bou buite die gewone werksomgewing.

Dankie aan Crisp Fibre vir ’n heerlike dag op die baan!

Address

H. V. DF Malanlaan En Eendrachtstraat
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27120040982

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WerfNet. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to WerfNet.:

Shortcuts

Share

Category