Paul Maritz and Associates

Paul Maritz and Associates Your trusted business partner in IR, HR and Recruitment. Based in Cape Town.

We assist businesses in establishing healthy labour relations as well as an effective, efficient and integrated Human Resources function.

17/02/2022

Die dienste van ’n betroubare, gemotiveerde persoon om volledige verantwoordelikheid te aanvaar vir pakstoor instandhouding pligte by ons kliënt te Citrusdal.

Die suksesvolle kandidaat sal saam met die Pakstoor Bestuurder werk en help met die algemene instandhouding van die pakstoor, masjiene, voertuie en toerusting asook verwante administratiewe take. Die persoon moet oor sterk kommunikasie en menseverhouding vaardighede beskik asook akkurate en tydige werk kan lewer.

Kern Pligte:
• Algemene instandhouding van
pakstoor se masjiene, toerusting,
voertuie en gereedskap
• Moet voorkomende instandhouding
kan toepas om minimale
onderbreking van werk in die
pakstoor te verseker
• Moet tydige terugvoer gee aan
bestuur rakende instandhouding
aspekte van pakstoor
• Ontgroening kamers monitor
• Assisteer met krat kontrole

Kwalifikasies:
• Graad 12
• Tersiëre of formele tegniese of
meganiese kwalifikasie is voordelig

Posvereistes:
• Ten volle tweetalig (Afrikaans en
Engels)
• Rekenaar geletterd (MS Office
pakket, veral Excel komponent)
• Goeie kommunikasie vaardighede
• Moet goeie leierseienskappe
openbaar en in spanverband kan
werk
• Administratief sterk
• Kode 8 lisensie
• Moet akkuraat en onder druk kan
werk
• Weens bedryf vereistes moet die
suksesvolle applikant bereid wees
om ongereelde ure te werk

Ervaring:
• 2-3 jaar ervaring in soortgelyke pos
verkieslik in ‘n pakstoor opset.
• Pakstoor ondervinding sal voordelig
wees

Salaris: Markverwant, pensioen, vervoer, bonus volgens maatskappy riglyne

Aansoek en navrae:
Indien jy aan die bogenoemde vereiste voldoen, stuur asseblief verkorte CV per epos aan [email protected]

Sluitingsdatum: 28 Februarie 2022

Aansoekers wat nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons verneem nie, moet asseblief aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.

17/02/2022

Die dienste van ’n betroubare, gemotiveerde persoon om volledige verantwoordelikheid te aanvaar vir pakstoor instandhouding pligte by ons kliënt te Citrusdal.

Die suksesvolle kandidaat sal saam met die Pakstoor Bestuurder werk en help met die algemene instandhouding van die pakstoor, masjiene, voertuie en toerusting asook verwante administratiewe take. Die persoon moet oor sterk kommunikasie en menseverhouding vaardighede beskik asook akkurate en tydige werk kan lewer.

Kern Pligte:
• Algemene instandhouding van
pakstoor se masjiene, toerusting,
voertuie en gereedskap
• Moet voorkomende instandhouding
kan toepas om minimale
onderbreking van werk in die
pakstoor te verseker
• Moet tydige terugvoer gee aan
bestuur rakende instandhouding
aspekte van pakstoor
• Ontgroening kamers monitor
• Assisteer met krat kontrole

Kwalifikasies:
• Graad 12
• Tersiëre of formele tegniese of
meganiese kwalifikasie is voordelig

Posvereistes:
• Ten volle tweetalig (Afrikaans en Engels)
• Rekenaar geletterd (MS Office
pakket, veral Excel komponent)
• Goeie kommunikasie vaardighede
• Moet goeie leierseienskappe
openbaar en in spanverband kan
werk
• Administratief sterk
• Kode 8 lisensie
• Moet akkuraat en onder druk kan
werk
• Weens bedryf vereistes moet die
suksesvolle applikant bereid wees
om ongereelde ure te werk

Ervaring:
• 2-3 jaar ervaring in soortgelyke pos
verkieslik in ‘n pakstoor opset.
• Pakstoor ondervinding sal voordelig
wees

Salaris:
Markverwant, pensioen, vervoer, bonus volgens maatskappy riglyne

Aansoek en navrae:
Indien jy aan die bogenoemde vereiste voldoen, stuur asseblief verkorte CV per epos aan [email protected]

Sluitingsdatum: 28 Februarie 2022

Aansoekers wat nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons verneem nie, moet asseblief aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.

17/02/2022

Die dienste van ’n betroubare, gemotiveerde persoon om volledige verantwoordelikheid te aanvaar vir administratiewe pligte by ons kliënt te Citrusdal.

Die suksesvolle kandidaat sal saam met die Logistieke Bestuurder werk en help met die algemene administratiewe en rekordhoudings take. Die persoon moet oor sterk kommunikasie en menseverhouding vaardighede beskik asook akkurate en tydige werk kan lewer.

Kern Pligte:
• Finalisering van Uitpakverslae
• Byhou van rekords en
dokumentasie
• Rekon van gepakte kilogramme
• Hanteer logistieke navrae

Kwalifikasies:
• Graad 12
• Tersiëre Kwalifikasie, verkieslik in
logistieke verband, is voordelig

Pos vereistes:
• Ten volle tweetalig (Afrikaans en
Engels)
• Rekenaar geletterd (MS Office
pakket, veral Excel component)
• Goeie kommunikasie vaardighede
• Administratief sterk
• Kode 08 lisensie
• Weens bedryf vereistes moet die
suksesvolle applikant bereid wees
om ongereelde ure te werk

Ervaring:
• 5 Jaar onderving met Paltrack
• Ondervinding met Microsoft Excel
& Outlook
• 2 tot 3 jaar ondervinding in
logistieke afdeling in pakstoor
• Ondervinding met lokale en uitvoer
markte (logistiek)

Salaris: Markverwant, pensioen, vervoer, bonus volgens maatskappy riglyne

Aansoek en navrae:
Indien jy aan die bogenoemde vereiste voldoen, stuur asseblief verkorte CV per epos aan [email protected]

Sluitingsdatum: 28 Februarie 2022

Aansoekers wat nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons verneem nie, moet asseblief aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.

26/10/2021

Ons kliënt in die Barrydale Distrik, het tans ʼn vakature vir ʼn dinamiese Diesel Werktuigkundige (junior pos)

Geskikte kandidaat sal verantwoordelik wees vir:
1. Algemene instandhouding en
onderhoud van voertuie, toerusting
en implemente
2. Bestel van parte en beheer oor
voorraad vlakke
3. Tydige lewering van werk ter
ondersteuning van die besigheid
4. Opleiding en toesig van werkswinkel
assistent

Vereistes:

1. Tweetalig (Engels en Afrikaans)
2. 2 tot 3 jaar ervaring in soortgelyke
pos
3. Reeds gekwalifiseerd
4. Kode 10 met PDP
5. Moet bereid wees om ongereelde ure
te werk
6. Sober gewoontes
7. Georganiseerd

Aanbeveling:
Ervaring in Logistieke en landbou industrie

Indien u aan die minimum vereistes voldoen, stuur u CV na [Email hidden].
Aansoeke sluit Sondag, 31 Oktober 2021.
Slegs kwalifiserende kandidate sal gekontak word.

26/10/2021

Die suksesvolle kandidaat sal saam met die plaasbestuurder direk aan die direksie verantwoording doen. Die persoon moet oor sterk kommunikasie en menseverhouding vaardighede beskik.

Pligte:
1. Stelsel en rekenkundige beheer
2. Opstel van finansiële verslae en
begroting
3. Maandelikse rekonsiliasies van
debiteure en krediteure
4. Finansiële verslagdoening aan
Direkteure
5. Bestuursinligting aan Direkteure
6. Voltooiing en indiening van alle tipe
van statutêre opgawes
7. Betrokke en behulpsaam by eksterne
oudit
8. Administratiewe en finansiële Bestuur
9. Oorhoofs verantwoordelik vir IT
stelsels in Maatskappy
10. Invordering van debiteure
11. Bate Bestuur
12. Kommunikasie op vrylike en direkte
manier met die direksie.

Vereistes:
1. Tersiêre kwalifikasie of relevante
ervaring in rekeningkunde, B.Com.
Rekeningkunde verkieslijk
2. Ondervinding van ten minste 5 jaar
3. Vertroud wees met Pastel
4. Rekenaarvaardig
5. Taak georiënteerd en resultaat
gedrewe wees
6. Bestuursvaardighede

Die onderstaande aspekte sal tot voordeel van die kandidaat wees:
1. Kommersiële ervaring en vaardigheid
2. Vermoë en belangstelling vir indiens
opleiding vir die verkoop van
bamboes en ander plante, nasionaal
en internasionaal
3. Vermoë vir opstel en beheer van
website en ander sosiale media.

Stuur asseblief 'n volledige CV na [Email hidden]. Slegs kwalifiserende kandidate sal gekontak word.

Sluitingsdatum vir aansoeke is Sondag, 31 Oktober 2021.

31/08/2021

Seeking a qualified Diesel Mechanic for a client in Swellendam.

Successful candidate will be responsible for all farm vehicles, equipment and implements and must preferably have worked on a farm or similar industry.

Please submit a resume to [email protected] on or before Friday, 3 September 2021.

If applicants do not receive feedback within in 2 weeks, please take that the application was not successful.

30/07/2021

Increase your company’s productivity with value-added support.
Paul Maritz and Associates are dedicated to keeping your company legally compliant while increasing the overall efficiency of each department.

Our comprehensive IR, HR, Talent Management and Recruitment experience and services cover all industries, including – but not limited to:
- Corporate
- Hospitality
- FMCG
- Civil
- Transport & Logistics
- Agricultural

For more information or to book a consultation phone us on +27 21 981 0936 or email on [email protected].
Your trusted business partner in IR, HR & Recruitment.

What makes working with Paul Maritz & Associates so unique?Personalized service.Business solutions tailored to fit your ...
22/07/2021

What makes working with Paul Maritz & Associates so unique?
Personalized service.

Business solutions tailored to fit your needs and your budget.
21 years of experience in our fields of service.
We work with and have experience in all industries of business.
We offer a unique and holistic service through our network of associated organizations.

Our mission is to assist businesses in establishing healthy labour relations as well as an effective, efficient and integrated HR function.

For more information or to book a consultation phone us on +27 21 981 0936 or email on [email protected]. Our services are available internationally.

Your trusted business partner in IR, HR & Recruitment.

We help our clients work smarter – not harder! Get the best guidance and support to grow your business confidently while...
15/07/2021

We help our clients work smarter – not harder! Get the best guidance and support to grow your business confidently while staying legally compliant.

At Paul Maritz and Associates we specialize in:
- Recruitment
- Talent Management
- Industrial Relations
- General HR & HR Compliance
- Employee & Organizational Strategy

Get more information on our approach and package options by booking a consultation at [email protected] or phone us on +27 21 981 0936. Our services are available internationally.

Kry die beste ondersteuning vir jou klein tot medium organisasie.  Met 21 jaar ondervinding in die bedryf kan ons vir jo...
12/07/2021

Kry die beste ondersteuning vir jou klein tot medium organisasie. Met 21 jaar ondervinding in die bedryf kan ons vir jou die beste advies en leiding gee, stelsels in plek sit en wetlike aspekte hanteer sodat jy kan konsentreer op die groei van jou besigheid.

Ons kliënte steun op ons vir die volgende:
- Werwing
- Talent Bestuur
- Bedryfsverhoudinge
- Algemene Menslike Hulpbronne en die wetlike nakoming daarvan
- Werknemer- en Organisasiestrategie

Kontak ons vandag! Skakel +27 21 981 0936 of besoek ons webtuiste op www.paulmaritzandassociates.co.za

U staatmaker in Bedryfsverhoudinge, Menslike Hulpbronne en Werwing.

Do you need more time?Time for networking, time for golf, time for family….Outsourcing your HR and IR responsibilities t...
30/06/2021

Do you need more time?

Time for networking, time for golf, time for family….

Outsourcing your HR and IR responsibilities to a company that can dot the I’s and cross the T’s will not only give you the time that you need but will save you money and minimize risk because you stay compliant.

At Paul Maritz and Associates we specialize in:
- Recruitment
- Talent Management
- Industrial Relations
- General HR & HR Compliance
- Employee & Organizational Strategy

Get more information on our approach and package options by booking a consultation at [email protected] or phone us on +27 21 981 0936. Our services are available internationally.

Sukkel jou organisasie om doelwitte te behaal?‘n Vaardigheidsgapings Analise sal die opleidingsbehoeftes van werknemers ...
28/06/2021

Sukkel jou organisasie om doelwitte te behaal?

‘n Vaardigheidsgapings Analise sal die opleidingsbehoeftes van werknemers identifiseer en die wyse waarop bestuurders die beplanning, tydsbestuur en begroting kan aanpas om die behoefte te ontmoet. Hierdie analise kan ook onthul of werknemers in die gepaste posisie is en of nuwe talent gewerf moet word.

Bespreek ‘n konsultasie op https://bit.ly/2UMNp9y of skakel ons op +27 21 981 0936 vir meer inligting.

Address

Brackenfell
Cape Town
7560

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27713987572

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paul Maritz and Associates posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Paul Maritz and Associates:

Share

Category