01/01/2026
“Ek wens vir jou ‘n gelukkige Krismis en dwarsdeur die Nuwejaar, ‘n opgeruimde humeur, ‘n gesonde kleur, krag om te beur, niks om te betreur, min om te verleer, te veel om te verteer, en al wat jou hart behoort te begeer.” – CJ Langenhoven.