07/09/2026
‼️‼️VAKANTE BETREKKING -PLAASBESTUURDER
VIR 'N BOERDERY ONDERNEMING IN DIE LEEUDORINGSTAD DISTRIK‼️‼️
Hierdie is 'n besonderse pos by 'n besonderse boerdery.
VERANTWOORDELIKHEDE VAN KANDIDAAT:
Hantering van werkswinkel, meganiese herstelwerk en instandhouding.
Behuising op die plaas sal voorsien word.
Indien daar 'n paartjie is wat aansoek doen en die lewensmaat het spysenierings agtergrond, sal hul voorkeur geniet.
Indien u oor die nodige vereistes beskik, stuur asb u volledige CV aan [email protected] voor 15 September 2026