03/03/2026
🇳🇱 Geskoolde Werkgeleenthede in Nederland
Is jy ’n gekwalifiseerde vakman of professionele persoon wat jou loopbaan oorsee wil neem?
Ons werf tans ervare en gekwalifiseerde:
• Elektrisiëns
• Meulwerktuigkundiges (Millwrights)
• Sweisers
• Ingenieurs
Indien jy oor die nodige kwalifikasies en ondervinding beskik en gereed is vir ’n internasionale geleentheid, wil ons graag van jou hoor.
Stuur jou CV na:
[[email protected]]