09/01/2017
EK SHARE DIE POST
Hi almal my pa hulle is opsoek na 10 kode 14 drywers wat n geldige PdP en hazchem en wat dadelik in januarie kan begin julle kan julle CV stuur na [email protected] of julle kan hom kontak op 0835501622 sy naam is adriaan hy is dringend opsoek na 10 kode 14 drywers
more aan almal! Enige kode 14 drywers wat opsoek is na werk? Ons het 'n opening vir 'n kode 14 drywer met geldige pdp. Eerlike drywer met sober gewoontes. Dit is 'n International Eagle vragmotor,so drywer moet asb al so fabrikaat gery het en dis 'n platbak sleepwa. Hoofsaaklik langafstande. Ons is in die Wesselsbron distrik. Indien u belangstel kan u 'n kontaknr los,dan sal u gekontak word. Voorspoed vir die nuwe jaar en lekker dag aan almal.
Hi,skuus ek gee vir jou 'n e-pos adres,dan kan hulle sommer mail. [email protected]. Buiten die vervoerbedryf boer ons ook,nou 'n hecric tyd en die manne het baie werk,hulle sal die voornemende drywers bel as dit reg is?
Ek is opsoek na ń betroubare Kode 10 drywer met PDP om 9 Januarie 2017 te kan begin werk.
Dit sal meestal lang afstande wees, hier en daar uit slaap en lang ure.
As jy weet jou vingers is lank en is ń kansvatter hou liewer verby want jy gaan nie dit nie maak nie maar as jy daarvan hou om in ń span saam te werk en wil vorentoe beweeg dan is hierdie vir jou.
Stuur jou CV na [email protected]
Soek drywers vir die volgende voertuie en moet die nodige lisensies he vir die voertuig
1 Tipper Truck
2 Concrete Truck
3 Excavator
4 Front end Loader
Kontak die volgende nommer : 011 568 3638
0827674968
Leading Waste Management Company seeks the service of a Professional Code 14 Driver with PDP
Must have valid Code 14 License with PDP
Must have minimum of 5 years as a Code 14 Driver.
Must have Dangerous Goods Certificate,
Reside in the Witbank Area,
Must be willing to work shifts,
Please fax your CV with all Documents to 086 513 6612
Please note that if you do not here from us within 14 days of your application, you may consider your application unsuccessful, Only shortlisted candidates will be contacted.
Soek dringend 4 kode 14 drywers met pdp. kontak die nommer vir verdere inligting 072 670 5522.
Kort baie dringend X 4 kode 14drywers met PDP om so gou moontlik diens te aanvaar, geen langafstande nie net local vragte.
Werk twee skofte van 12ure elk 7dae n week.
Salaris bo gemiddeld goed. Selfde as langdistansie drywers verskil is meer familie tyd en slaap elke aand by die huis.
0818466409/0728879288 Rosslyn Pretoria