09/10/2026
Vak- en loopbaankeuses is nie kinderspeletjies nie — en dis vir seker 'n belangrike besluit. Daarom lei ons jou stap vir stap deur 'n proses waar julle meer gemaklik kan voel oor die toekoms.
Een assessering. Een terugvoersessie. 'n Plan waarmee jy die volgende dag al kan begin optree.